Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Re: Bernice West - Lyfie
http://gesellig.co.za/mv/msg/48366/144315/#msg_144315
]]>Jan die Man2024-01-01T18:32:16-00:00Bernice West - Lyfie
http://gesellig.co.za/mv/msg/48366/143919/#msg_143919
Op my dag was dit sonde om so te dans, maar deesdae is sommige NG Kerke selfs erger as die eertydse Happy Clappies.]]>Jan die Man2023-11-20T08:28:03-00:00Hasie - Al Debbo
http://gesellig.co.za/mv/msg/45491/141052/#msg_141052
Jou bruinoog nooi, jou donkerkop,
jou pannekoek, jou lolliepop.
Jou toetsie-toet, jou sonnestraal,
vir jou kom ek nog haal.
Jou suikerriet, jou witbeskuit,
jou meebosstroop, jou moskonfyt.
Jou heuningnes, jou vleispastei,
vir jou wil ek nog kry.
REFREIN:
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Wat het van jou stertjie geword?
Jou appeltert, jou mielieblaar,
jou tortelduif, jou koringaar,
Jou sak vol goud, jou diamant,
O, ek is aan die brand.
O, dadelpit, jou suikerbos,
jou soetpatat, jou kerriekos,
Jou lekker ding, jou hartedief,
vir jou is ek so lief.
(REFREIN)
]]>Jan die Man2023-02-08T06:37:18-00:00Re: Nuwe Afrikaanse liedtjie - Lapper
http://gesellig.co.za/mv/msg/44967/140556/#msg_140556
Bets Makkink2022-11-07T15:46:16-00:00Re: Nuwe Afrikaanse liedtjie - Lapper
http://gesellig.co.za/mv/msg/44967/140544/#msg_140544
Dankie vir die deel.]]>Jan die Man2022-11-05T07:43:09-00:00Nuwe Afrikaanse liedtjie - Lapper
http://gesellig.co.za/mv/msg/44967/140543/#msg_140543
Ek wou graag jul opinie hoor - ek het hierdie ding gepen oor 'n jaar terug - en hy het net heeltyd in my laai gelê tot ek vir Magdel ontmoet het. Sy het toe belang gestel om dit te sing - en dit het toe uiteindelik op 'n volwaardige liedtjie uitgedraai.
Opgeneem by Weskus Studio.
Dis nog nie 'n regte musiekvideo nie, ek het net gedink dis effe beter om 'n liriekvideo op te sit as net 'n liedtjie met 'n swart agtergrond.
]]>ruan5672022-11-05T00:31:57-00:00Re: Afrikaanse Musiek op Youtube
http://gesellig.co.za/mv/msg/41520/140420/#msg_140420
]]>Jan die Man2022-10-10T19:42:05-00:00Re: Afrikaanse Musiek op Youtube
http://gesellig.co.za/mv/msg/41520/140114/#msg_140114
]]>Jan die Man2022-08-27T19:43:28-00:00Re: 'n Lied vir BEGINNER-STUDENTE van Afrikaans
http://gesellig.co.za/mv/msg/2381/138711/#msg_138711
bokmakierie" (Telophorus zeylonus), 'n voëltjie wat in Suid-Afrika gevind word.
Die voël se roep is Jan-Piere-wiet, Jan-piere-wiet.
Ek verstaan net nie hoe mens "bokmakierie" (ook klanknabootsing) met "Jan Pierewiet" versoen nie.]]>Jan die Man2022-01-12T13:10:22-00:00Re: Afrikaanse Musiek op Youtube
http://gesellig.co.za/mv/msg/41520/138154/#msg_138154